Wat ons bied


Kleingroep-aandag.

Speel gebaseerde leer.

Christelike waardes.

Veilige, liefdevolle en sorgsame omgewing.

Gebalanseerde roetine vir leer, speel en rus.

Ruim speelareas binne en buite.

Daaglikse opvoedkundige Aktiwiteite.

Ontwikkeling van sosiale en emosionele vaardighede.

Individuele aandag vir elke kind.

Oor Ons

By Voetspoortjies glo ons dat elke kind uniek is en verdien om in 'n veilige, liefdevolle en stimulerende omgewing te groei.
Ons fokus daarop om elke klein voetspoor te help ontwikkel deur speel, ontdekking, leer en baie liefde.

Hoekom Voetspoortjies?

Ons stap saam met elke kind op hul unieke ontwikkelingsreis. Met liefde, geduld en aanmoediging help ons klein voetjies om selfvertroue te bou, nuwe vaardighede te ontdek en gelukkig te groei.

Ons identiteit

Wie ons is:
Voetspoortjies is meer as net 'n kleuterskool – ons is 'n tweede tuiste waar elke kind geliefd, veilig en waardevol voel.

Ons waardes:
Liefde, respek, eerlikheid, geduld, vriendelikheid en betroubaarheid.

Ons fokus:
Die holistiese ontwikkeling van elke kind – emosioneel, sosiaal, fisies, intellektueel en geestelik.

Ons benadering:
Leer deur spel, ontdekking, kreatiwiteit en praktiese ervarings.

Ons doel:
Om selfversekerde, gelukkige en skoolgereed kinders te ontwikkel.

Ons kultuur:
'n Warm, huislike en Christelike omgewing waar elke Voetspoortjie welkom voel.

Ons belofte:
Om elke kind se unieke persoonlikheid, talente en potensiaal te koester.

Ons leuse:
Saam groei ons tree vir tree.

Visie

Missie

Waardes

Skoollied


Kleuterklasse


Beertjieklas

Klein drukkies groot liefde.

Bambieklas

Waar nuuskierigheid begin blom.

Dinasaurusklas

Groot ontedekkings vir klein ontdekkingsreisigers.

Kameelperdjieklas

Ons reik elke dag 'n bietjie hoër.

Leeutjieklas

Dapper, selfversekerd en gereed vir Graad R.

KLAS KLEURE

Beertjieklas

Bambieklas

Dinasaurusklas

Kameelperdjieklas

Leeutjieklas

U kindjie se ontwikkelingsmylpale sal aandui wanneer 'n kind gereed is om na die volgende klas te Kuif.

ONS GELUKBRINGERS

Elke klas het 'n gelukbringer, wat ons help om te leer, te groei en te deel.

Voldag:
Maandae tot Vrydae
6:30 - 17:30

Halfdag:
Maandae tot Vrydae
06:30 tot 13:00

Kontak Ons

Ons stap saam met elke kind op hul unieke ontwikkelingsreis.

Met liefde, geduld en aanmoediging help ons kiein veetjies om selfvertroue te bou nuwe vaardighede te ontdek en gelukkig te ontwikkel.